Modulekode | IOW 200 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Geslote – vereis departementele keuring Inleiding tot digitale tegnologie. Tipografie en uitleg: tipografiese uitdrukking, uitlegsisteme en -strukture, integrasie van beelde en teks. Fotografie in ontwerp. Ontwerp as visuele kommunikasie: uitdrukkings- en funksionele dimensies, geselekteerde tegnieke en media. Toepassing en ontwerp: probleemoplossing van visuele identiteit, verpakkings-, redaksionele- en reklame-ontwerp. |
Modulekrediete | 40.00 |
Programme | |
Voorvereistes | IOW 100, VKK 110, VKK 120 |
Kontaktyd | 6 praktiese sessies per week, 2 besprekingsklasse per week, 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Departement | Visuele Kunste |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App